Die Ander Vrou by Kristel Loots


Die Ander Vrou
BOOK Die Ander Vrou
By Kristel Loots
ISBN 9780799359
ISBN-13 9780799359374
Publication 01 October 2025
Number of Pages 382
Format Type Paperback

Epub die ander vrouwen

Laat jou dink storie wat jou in die toekoms moontlik anders sal laat optree teenoor diegene wat liefde soek en soms vind buite die grenslyne van die huwelik Dis natuurlik nie so eenvoudig nie Daar is baie kinkels in die kabel wat die konteks gee rondom Linda en Fanus se afsonderlike verhale Daar s redes hoekom Linda en Fanus opeindig waar hulle is Hulle omstandighede is n resultaat van hulle besluite En hoe hulle opvolgbesluite maak bepaal hoe hulle toekoms uitdraai Ek hou van hoe die regte besluite die toekoms in n positiewe rigting laat draai. Die ander vrouj jw.org Kristel Loots vertel n baie goeie storie Ek sal graag weer een van haar boeke lees Ek beveel hierdie storie aan met vrymoedigheid Fiction.

Die ander vrouc chords

Die Ander VrouEk geniet die humor en pittigheid in Kristel se boeke Sy is nie prekerig nie alhoewel mens altyd iets uit haar boeke kry om jou te help onthou om met deernis na ander mense te kyk Fiction Romance Vyf uit vyf Kristel Loots weet darem maar hoe om te skryf Kan nie wag vir haar volgende boek nie Ek hoop daar is n opvolg sal graag wil weet wat die toekoms vir Janeke Fanus Heidie Poppie en Boetman inhou Fiction Romance Linda was nie aanvanklik vir my n aangename karakter om n pad mee saam te stap nie Sy het te veel geheime wat natuurlik die pad ooplaat vir allerlei ontmaskerings en uitlatings wat my ongemaklik laat Linda is die sogenaamde ander vrou Sy het vir haar n getroude man gevat weggevat eintlik by sy gesin en nou kompeteer sy o nskynlik met Fanus se eksvrou Maar eintlik kompeteer sy met haarself. Book die ander vrouw Dit is die eerste van Kristel Loots se boeke wat ek lees Ek het nie baie gehou van Linda die Ander Vrou se denkprosesse nie Ek het haar redelik veroordeel omdat sy n slagoffer mentaliteit het Ek moes my irritasie onderdruk en verder lees En toe raak ek maar eerlik met myself dis hoe ons vroue geneig is om te dink is dit nie Die feit dat Kristel se karakter my iets laat voel en my laat dink s verseker iets van Kristel se skryfvermo Hierdie is nie sommer n hierjy ligte roman nie Dis n lekkerlees Romance Kristel Loots se liefdesverhale het byt Daardie iets meer as net n vir altyd gelukkig einde Daar is n ekstra skop in n ekstra skeut speserye n lewensles sonder om prekerig te wees en altyd n koppie vol humor selfs in die ergste van tye Dis nooit sommer net n storie nie Ek het lankal die happily ever after lees stadium ontgroei maar Kristel se boeke lok my gereeld weer terug Fiction Romance

Die Ander Vrou By Kristel Loots
9780799359
9780799359374
Afrikaans
382
Paperback
die was van de andere kant
die vrouw die deugt niet
vrouwen achter de tralies aflevering 1 documentaire
die ander vrou book pdf
book die ander vrouw
book die ander vrouwen
die ander vrou pdf download
pdf die ander vrouw
pdf die ander vrouwen
pdf die ander vrouwer
die ander vrou epub download
epub die ander vrouwen
epub die ander vrouw
die ander vrou ebook download
die ander vrou ebook pdf
Soos op agterblad van boek Linda is daardie vrou wie se kant van die saak selde gestel word Sy is die ander vrou Haar verhaal begin nadat die liefdesdriehoek sy loop geneem het en sy en haar nuwe man hulle op Mauritius bevind vir hulle wittebrood Maar niemand kon nog ooit waarborg dat so n huwelik met rose besaai sal wees nie En dis nie net in haar pas voltrekte huwelik wat die krake wys nie Die spook van n geheim uit haar jeug besoek haar weer en hierdie keer kan sy dit nie verdring nie Tog is daar selfs vir n skarlaken vrou genade al is die pad daarheen moeisaam en pynlik Die ander vrou vorm n tweeluik met Kristel Loots se vorige roman Eendagmooi Lesers wat in Eendagmooi kennis gemaak het met Janeke die vrou wat haar man verloor sal in hierdie verhaal die ander vrou se kant van die saak beleef Die roman is passievol en humoristies Die Ander VrouKristel Loots bly knus agter die boereworsgordyn in die Kaap Sy luister na die stories om haar en skryf graag oor die vroue wat sy hier en elders raakloop Gewone voorstedelike vroue soms met voorskote om die geronde heupe ander tye weer modieuse stadsbewoners in stylvolle stiletto s wat vir niks skrik nie Of oor anderste vroue verskillende vroue vroue met issues Want menswees en veral vrouwees en die vele fasette daarvan fassineer haar Vroue is stunning en dikwels die hoeksteen wat huis en haard aanmekaar hou en elke vrou het n storie..