Kindle 'n Nuwe dagbladet
Hoe op aarde gaan n intelligente welaf vrou vir jare sonder dat iemand in haar lewe haar vir terapie verwys Regtig n Nuwe dag
N die staal en skerp wit ligte in die teater n daardie verskriklike ding waartoe Lena ingestem het moes instem sluit sy haar af As sy haar maar kon skoon skrop skoon kon brand van wat sy gedoen het Niemand kan haar liefh nie want sy verdien dit nie Hier in haar ateljee met haar verf en haar verbeelde w reld is dit veilig hier hoef sy niks te bieg nie En sy is immers n suksesvolle skilder Lena Riley se naam is wyd bekend tot in die klein Vrystaatse dorpie Amberfield waarheen sy genooi word vir n spesiale uitstalling van die geheimsinnige Carlos di Matthia se skilderye Dis ook naby Amberfield op die plaas Ou Bloekom wat sy uiteindelik haar inspirasie kry vir die skildery van Die Vrou van Afrika Maar kan mens jou so suksesvol afsluit van jou verlede Carlos di Matthia se werk wat aan Lukas Hofmeyr behoort het n veel groter invloed op Lukas en Lena se lewe as wat sy ooit sou kon vermoed En Lukas hy met sy broeiende donker o en sy stiltes is nie die soort man vir wie jy dinge kan wegsteek nie Hom uit haar lewe verdring kan Lena ook nie want hy hou haar hart in die holte van sy hand n Nuwe dag.