Bloedspetters in de wasbak
Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het en die woorde wat die man vir hom ges het Kyk dieper as die bloed Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op n model Hy krap n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie offisiere oop mense wat hulself as bo die wet beskou mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie. Bloedspetters in de wasbak In die proses kry Krige oproepe van n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie maar ook duidelik baie van hom weet In hul gesprekke s die man by herhaling vir hom Kyk dieper as die bloed Dieper as die bloed
Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het en die woorde wat die man vir hom ges het Kyk dieper as die bloed Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op n model Hy krap n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie offisiere oop mense wat hulself as bo die wet beskou mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie.
Bloedspetters in de wasbak In die proses kry Krige oproepe van n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie maar ook duidelik baie van hom weet In hul gesprekke s die man by herhaling vir hom Kyk dieper as die bloed Dieper as die bloed

.