Book chokers en survivors of war
Wenner van die Ingrid Jonker prys 2015 Chokers en survivorsFassinerende gedigte wat die po sieliefhebber op minstens twee maniere uitdaag eerstens is dit in Kaapse Afrikaans geskryf met spelwyses en terminologie wat soms moeilik is om te begryp tweedens teken die gedigte stories op vanuit die milieu van Kaaps armoede dwelmgebruik bendebedrywighede ensovoorts Trantraal maak die lewe nie po ties pragtig en dierbaar nie die families wat hy uitbeeld beleef dinge waarvan ander net in koerante lees Tussendeur tref die digter met verwysings na Kafka en Vermeer onder meer die lewe en die kuns is ook groter as die Kaapse Vlakte. Book chokers en survivors guide Ek wou net n paar gedigte lees en die bundel dan stuk stuk proe proe deurwerk soos n mens mos maak met n digbundel Toe ek weer sien is ek by die agterblad Ho lof Wanneer n mens die rigtingaanduidende bundels in Afrikaans lys sal Chokers en survivors sterk oorweeg moet word Dit sluit in bepaalde opsigte aan by Trantraal se vrou Ronelda Kamfer se bundel Noudat slapende honde Lees gerus maar wees sterk A volume of Afrikaans poems in the Cape dialect mainly set on the Cape Flats The poet does not beautify his milieu poetically which increases the impact of his work An eye opening read not only on a social level but also in terms of the expressive possibilities of Afrikaans Afrikaans Refreshing and engaging Looking forward to his other poetry publications Afrikaans Poetry met n moerse skop Afrikaans

.